Gautengers is gewaarsku om water uiters spaarsaam te gebruik terwyl die vlak van talle damme aanhou daal.
Alles vir die sleutelwoord "water"
Gautengers versoek om water spaarsamig te gebruik
Inwoners van Gauteng is versoek om water spaarsamig te gebruik al het die algehele vlakke van die provinsie se waterreservoir dié week tot hoër vlakke as dieselfde tyd verlede jaar gestyg.
Bitter twis tussen minister, waterrade duur voort
Die minster voer aan daar is ʼn doelbewuste poging om haarself, die departement en die regering in oneer te bring.
Sisulu-raadgewer by OB, Skoor verkla
Bewerings van groot ongerymdhede by die departement van water word al hoe feller.
Advokaat moet korrupsie, bedrog by waterdepartement ondersoek
Waterverwante projekte van meer as R16 miljard is glo die afgelope ruk onreëlmatig toegeken – in sommige gevalle aan amptenare self.
Vrae oor status van Sisulu se peperduur taakspan
Fluitjieblasers voer aan die taakspan vir water en sanitasie bestee sy tyd meestal aan besprekings van Lindiwe Sisulu se planne om in 2022 adjunkpresident van die ANC te word.
Nóg buurte in Pretoria dalk sonder water
Rand Water moet noodherstelwerk aan ʼn groot pypleiding doen.
Groot dele van Pta-middestad sonder water
Herstelwerk kan tussen vier en sewe dae duur.
Byna 80 skole in Noordwes sonder lopende water
Boorgate word tans by van dié skole geboor.
Gʼn wurms in Kroonstad se water, sê departement
Die onlangse reën wat tot vogtige toestande gelei het, skep ʼn gunstige omgewing vir vlieë en muskiete wat dan hul eiers in ʼn kraan lê waar dit nat is.
Strafregtelike klagte teen burgemeester oor ‘rioolvuil’ in drinkwater
Die water wat aan inwoners verskaf word, is groen.
Meer as 400 000 ℓ na droogtegeteisterde Karoo
Die regering kan nie alleen aan die behoeftes van ons gemeenskappe voldoen nie. Ons het slim vennootskappe en samewerking met die private sektor nodig.
Inwoners van Cullinan het dán weer water
Die Stad het geld bekom waarmee hulle tans noodgedwonge aan ʼn tydelike pompstasie werk.
Sonder geld is water-meesterplan ‘nutteloos’
Die minister vra gewone Suid-Afrikaners om water spaarsaam te gebruik, terwyl daar geen plan is vir dié miljoene liters water wat verlore gaan weens ʼn gebrek aan instandhouding en herstelwerk nie.
Droogtehulp ‘hopeloos’ te min vir omvang van krisis
“Tensy ons nóú optree, gaan ons dalk nie enige water oorhê nie.”
Departement gaan nou opdok vir Giyani-projek
Volgens die departement het hy geen ander keuse gehad as om ʼn oplossing te vind vir die uitgerekte geding wat bouwerk aan die projek ophou nie.
Departement verkwis meer as miljard midde droogtekrisis
Die regering vererger die nasionale waterkrisis deur sy misbruik van openbare fondse.
Gʼn water, gʼn krag en gʼn Gautrein
Die Gautrein moes Vrydag sommige dienste opskort weens ‘n kragonderbreking in dele van Johannesburg. Duisende inwoners van Pretoria het sonder water gesit én beurtkrag is in werking gestel.
Waterkrisis in Vrystaat ‘ANC se skuld’
Die feit dat tot 48% van gesuiwerde water in die munisipaliteit weens swak infrastruktuurbestuur verlore gaan, is uiters kommerwekkend.
MRK ondersoek riool in Krokodilrivier
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ondersoek die storting van riool in die Bier- en die Rooikuilspruit. Die spruite voed die Krokodilrivier.