Van Niekerk het ná die wedloop gesê hy moes die senuwees eers afskud.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wayde van Niekerk"
Nuwe baba, verloofring vir twee SA bekendes
Hy vertrek binnekort na die Olimpiese Spele in Tokio, Japan.
Wayde is terug in aksie
Semenya en Simbine hardloop ook spogtye.
Wayde se ma nou ʼn TV-danser
Hoewel Odessa Swarts welbekend is as die atletiekster Wayde van Niekerk se ma, het sy self op haar dag diep spore in die Suid-Afrikaanse atletiekwêreld getrap.
SA kan na 14 jaar weer met wêreld se beste atleet spog
Suid-Afrika kan oor net meer as twee weke die eerste keer sedert 2003 die Internasionale Atletiekfederasie (IAAF) se Atleet van die Jaar oplewer.
Moenie nou klippe na Wayde gooi nie, hoewel …
Waar trek ʼn mens die streep?
Wayde van Niekerk in VSA geopereer
Die nuus van sy besering kom kort nadat hy getrou het.
SA sportster trou met ‘meisie van sy drome’
“Ek kan nie wag om die res van my lewe saam met jou deur te bring nie.”
Wayde mis dubbelgoud net-net
Suid-Afrika se Wayde van Niekerk en Caster Semenya het nie teleurgestel nie.
Drama – en Wayde eindig net derde in semi-finaal
Op ʼn dramatiese aand by die Wêreldkampioenskappe in Londen is Izaac Makwala toegelaat om in ʼn alleenwedloop vir die semi-finaal van die 200 m te kwalifiseer en kon Wayde van Niekerk die finaal slegs as tweede beste van die derde-geplaastes haal.
Wayde bly op koers vir goue dubbel
In geen sport moet daar sommer goedsmoeds sukses aanvaar word nie, en dit is maar seker normaal dat daar vrese was oor Wayde van Niekerk se 400 m-finaal. Te vinnig wegspring, ʼn spierbesering …
Wayde lag-lag deur in 200 m, maar diskwalifikasie keer SA driekuns
Een, twee, drie van Suid-Afrika … Nee, toe net twee.
Wayde deur na 400 m-finaal; takel nou die 200 m
Net die derde beste tyd in die semi-finale – maar weer, soos in die uitdunne, was Wayde van Niekerk se 44.22 s in die 400 m niksseggend met al drie die wenners wat hul energie gespaar en oor die wenstreep gedraf het.
Wayde op sy gemak deur na semi-finaal
Wayde van Niekerk, Suid-Afrika se Olimpiese kampioen en houer van die wêreldrekord in die 400 m, het Saterdagoggend in sy uitdun oor die laaste 100 m uitgehaal en uiteindelik verspot-maklik in 45.27 s gewen.
Wayde en Caster draf Monaco-rekords kaf
ʼn Mens aanvaar dit feitlik as vanselfsprekend, maar Suid-Afrika se twee goue medaljewenners by verlede jaar se Olimpiese Spele, Wayde van Niekerk en Caster Semenya, lyk werklik onoorwinlik.
Nóg ʼn rekord vir SA se Wayde
Wayde van Niekerk het Woensdagaand nog ʼn rekord laat spat in die 300m-wedloop by die Golden Spike-atletiekbyeenkoms in Ostrava, Tsjeggië.
Wayde draf SA 200 m-rekord in Jamaika kis
Wayde van Niekerk, Suid-Afrika se wêreldrekordhouer in die 400 m, het Saterdag die Suid-Afrikaanse 200 m-rekord by ʼn byeenkoms in Jamaika verbeter.
Wayde kry nou tóg sy kans om twee goues te wen
Die goue seun van Suid-Afrikaanse atletiek, Wayde van Niekerk, gaan wel sy kans kry om later vanjaar by die Wêreldkampioenskap in Londen ʼn goue medalje in die 200 m én die 400 m te wen.
SA-goue seun vra ‘ja’-woord
Nóg ‘n Suid-Afrikaanse Olimpiese kampioen is verloof.
Wayde en Caster benoem vir gesogte titels
Die Suid-Afrikaanse atlete, Wayde van Niekerk en Caster Semenya, is albei deur die Internasionale Atletiekfederasie (IAAF) vir twee gesogte titels benoem.