Duvenage sê hy meen Sanral het vrede gemaak met die feit dat die stelsel eenvoudig nie gaan slaag nie. “Burgerlike opstand daarteen het die stelsel in duie laat stort. Boonop behels dit wetgewing wat bloot nie afgedwing kan word nie.”
Lees meerDuvenage sê hy meen Sanral het vrede gemaak met die feit dat die stelsel eenvoudig nie gaan slaag nie. “Burgerlike opstand daarteen het die stelsel in duie laat stort. Boonop behels dit wetgewing wat bloot nie afgedwing kan word nie.”
Lees meer