Die verdagtes swyg steeds om enige besonderhede rakende Smith se verdwyning bekend te maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wayne Smith"
Drie in hof ná Jhb-man verdwyn: ‘Niks maak sin nie’
Vriende en familielede het Dinsdag met plakkate en swart ballonne buite die Johannesburgse landdroshof saamgedrom.
Drie vas ná Jhb-sakeman se verdwyning
Drie verdagtes sal Dinsdag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklagte van kaping en ontvoering in verband met die verdwyning van Wayne (Johnson) Smith.
Johannesburg-man steeds vermis: ‘Jy besef die tyd stap aan’
“Ons huis is leeg. Jy voel hom, maar hy is nie daar nie.”
Saaci-voorsitter se verdwyning moontlik ‘gemene spel’
Wayne Smith, ʼn bestuurder by Scan Display, het Woensdag omstreeks 12:00 sy kantoor in Johannesburg verlaat om ʼn taak te gaan afhandel, waarskynlik by die Rosebank-winkelsentrum, maar het glad nie weer teruggekeer nie.