Kosprodukte van 77 989 kg is aanlyn ingesamel en versprei in Gauteng en verskeie ander provinsies.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "WeCan"
Hoenderbedryf spring in om hulp te verleen
Die plaaslike hoenderbedryf het in Julie saam met die nie-winsgewende organisasies WeCan en die Atterbury Trust 222 kwesbare gesinne van Pretoria-Wes asook vyf kinderhuise van broodnodige proteïen verskaf.