Die Maties se wedstryd teen die Madibaz is Maandagaand sowat sewe minute ná rustyd afgelas nadat studente van die Nelson Mandelabaai-universiteit stoele op die veld gegooi en geweld langs die veld uitgebreek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wedstryd afgelas"
Dis mos nie rugby nie, al is die skeidsregter verkeerd
Dit gebeur nie aldag dat ʼn skeidsregter se geduld opraak en hy dan ʼn rugbywedstryd beëindig nie.