Die Highlanders se veteraan-kaptein, Brad Thorn, kon kwalik vir ‘n beter beloning vir sy 100ste Super-wedstryd gevra het as ‘n 25-22 oorwinning oor die magtige Sharks in Dunedin.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wedstryd"
Cheetahs wen in Durban
‘n Omstrede onderskepdrie het die Durbanse toeskouers sowel as die Sharks warm onder die kraag gehad op ‘n ysige en nat dag.