Die 63-jarige Dabula is in Mei by ʼn padblokkade in Temba, noord van Pretoria, in hegtenis geneem en het ʼn nag in die selle deurgebring toe hy met die vuurwapen betrap is wat nie in sy naam geregistreer was nie.
Alles vir die sleutelwoord "Weermag"
Weermag-rantsoenpakke: Man in hof
Die maatskappy het na bewering die datums op die voorafverpakte kos vervals deur die “beste voor”-datums te verander.
Weermaglid skiet glo twee tydens stryery
Dit volg nadat ʼn man verlede week deur ʼn ander weermaglid doodgeskiet is.
Weermaglid skiet man tydens oproer dood
Intussen is vier weermaglede in die Vrystaat aangekeer vir sameswering om ʼn misdaad te pleeg.
Hoof van militêre gesondheidsdiens met onwettige vuurwapen betrap
Dabula was glo nié aan diens toe hy in die blokkade voorgekeer is nie en het ook nie ʼn permit gehad om tydens afsondering te reis nie.
Wetstoepassers betrokke by Alex-man se dood geskors
Collins Khosa is dood nadat wetstoepassers sy huis binnegestorm en hom glo erg aangerand het.
SA weermag se ontplooiing in DRK verleng
Die jarelange konflik in die DRK het al sowat 6 miljoen lewens geëis.
Twee in hof nadat hulle van weermag steel
Dié verdagtes is twee weermaglede.
DA-leier in sop oor twiet van presidensiële brief
John Steenhuisen het ʼn brief van die president oor die ontplooiing van die weermag getwiet.
Beweerde korrupsie met weermag se rantsoenpakke
Die kos in dié pakke is glo feitlik oneetbaar en word dikwels weggegooi.
Stigting geskok oor aanstelling van nuwe leërhoof
Die organisasie sê die aanstelling dui daarop dat die reg op ʼn “eensydige en onregmatige wyse” toegepas word.
Weermagondersoek ná man se dood
“Mense moet tuis bly. Hulle moenie uitgaan om te gaan kyk wat die soldate in die strate doen, of om hulle uit te lok nie.”
Nuwe hoof van leër aangekondig
Lt.genl. Mbatha se aanstelling volg op die skielike dood van die voormalige weermaghoof lt.genl. Thabiso Mokhosi.
Covid-19: Weermag roep afgetrede medici op
Veral mediese dokters, verpleërs, klinici en weermagparamedici word gevra om aansoek te doen om te help.
Talle reeds by polisiewaghond verkla
Die klagtes sluit in verskeie sterftes weens polisieoptrede en ook verkragting.
Departement reageer op klagtes teen weermag
ʼn Klag is reeds teen die betrokke weermaglede aanhangig gemaak.
‘Vergrype deur weermag is walglik’
“Daar is video’s wat aan die lig kom van weermaglede wat fisiek optree teen mense omdat hulle glo nie by die regulasies hou nie.”
MRK gaan staat tydens afsondering fyn dophou
Die MRK sê hy gaan tydens die afsonderingstydperk ʼn klein groep van sy werkers en kommissarisse afvaardig om die situasie te monitor en indien nodig in te gryp.
Algehele afsondering: Moenie polisie toets nie
Om elke persoon op die plek in hegtenis te neem veroorsaak weer ander uitdagings.
Minister erken kommerwekkende toestand by militêre basis
Geen behoorlike instandhoudingswerk is die afgelope twee dekades by die Thaba Tshwane-weermagbasis in Centurion gedoen nie.