Dit was die vinnigste vingers eerste in ʼn naelbytstryd van ʼn vasvrakompetisie waarin vier Pretoriase laerskole mekaar uitgedaag het om te kyk wie kan algemene kennisvrae die blitsigste beantwoord.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "weet"
Weet: Die nuwe Afrikaanse e-naslaangids vir leerders
ʼn Splinternuwe Afrikaanse e-naslaanbron is vandag bekendgestel: die digitale skoolensiklopedie genaamd Weet. Dié inligtingsbron is boordensvol van alles wat ʼn leergierige Afrikaanse skolier wil weet! Want elke mens moet weet!