Om sake te vererger het die man glo ook die owerhede probeer omkoop.
Alles vir die sleutelwoord "Welkom"
Welkom-man vas oor vuurwapens, ammunisie
ʼn 32-jarige lid van die burgemeesterskomitee in die Matjhabeng-munisipaliteit (Welkom) in die Vrystaat is Donderdagoggend in hegtenis geneem in verband met die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.
Student vas oor antiretrovirale middels
Die verdagte se rugsak is deursoek en daar is op 1 025 antiretrovirale tablette afgekom.
‘Winkelpersoneel’ besteel glo bejaarde
“Een van die verdagtes het die slagoffer se handsak gevat terwyl hulle saam met haar in die winkel ingeloop het.”
Motorfietsryer ry glo teen 248 km/h
“Padgebruikers wat nie die reëls van die pad respekteer of nakom nie, sal geen genade betoon word nie.”
Welkom-polisieman swaar gestraf vir moord op familielede
ʼn Voormalige polisieman het verlof geneem om sy familielede te vermoor.
Soektog ná vrou se moord naby Welkom-laerskool
Die polisie in die Vrystaat het ʼn soektog van stapel gestuur ná die liggaam van ʼn vrou, in haar 30’s, naby ʼn laerskool in Welkom gevind is.
Bejaarde ontvoer, dae lank aangehou
ʼn Bejaarde man van Welkom in die Vrystaat word in die waakeenheid van ʼn plaaslike hospitaal behandel nadat hy uit sy huis ontvoer en dae lank gevange gehou, aangerand en beroof is.
Polisie krap kop oor gru-ontdekking
Byna ses maande later is die polisie nog geensins nader aan antwoorde nie.
Vermiste peuter in vrieskas gevind
Dit is eers toe die buurvrou die buitekamer op haar erf deursoek dat die kind gevind is.
Man in hof vir gru-moord op medestudent
Die student se verminkte liggaam is vroeër vandeesmaand in ’n oop stuk veld aangetref.
Welkom-ontvoering: Saak teen verdagte teruggetrek
“Ek dink ons is op ʼn punt waar ons aanvaar dat hy nie meer lewe nie.”
Man by gholfklub doodgeskiet; stiefdogter gewond
Hulle het pas die onderneming toegesluit en was op pad huis toe, toe die rowers toegeslaan het.
Dief vas wat glo al 3 maande lank by een huis steel
ʼn 25-jarige man is in hegtenis geneem wat glo deel is van ʼn groep wat al sedert Desember 2018 eiendom wegdra van ʼn huis waar ʼn vrou, wat psigies onstabiel is, woon.
Niemand nog vas ná drie se raaiselmoord
“Hulle het met hul gesigte na onder gelê, met hul hande agter hul rûe met sokkies vasgebind. Al drie is met skietwonde in hul koppe aangetref.”
Polisie trek vier verdagtes vinnig vas
Gedurende dié ondersoek is beslag gelê op goedere ter waarde van R50 600.
Skooldogter in Welkom met messe beroof
Twee vermeende rowers is vinnig aangekeer ná hulle ʼn 14-jarige skolier met messe beroof het.
Verdagte in bejaarde se ontvoering bly in arres
Hy is onlangs borgtog van R3 000 toegestaan, maar bly in aanhouding omdat niemand dit kom betaal het nie.
Ontvoeringondersoek ná Welkom-bejaarde verdwyn
“Ons het besluit iets verdags is hier aan die gang.”
Deurbraak ná 2 moorde wat Vrystaat ruk
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 54-jarige Shai Mikia Mohapi wat op 10 November in sy motor in ʼn parkeerterrein van ʼn winkelsentrum in Welkom koelbloedig doodgeskiet is.