Ondanks hul ongelooflike impak, staar dié organisasie ‘n voortdurende finansieringskrisis in die gesig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "welsyn"
Video: ‘Moeggesukkel’ meer as net skuiling; dit bring hoop
“Op straat wil mense niks met jou te doen hê nie, want mense dink jy is rubbish.”
Dierepote trap promenade by Seepunt plat
Die 5 km-roete het begin by die Mouillepunt-vuurtoring en gestrek tot by die swembad in Seepunt en terug.
Kapenaars woeker dié naweek vir dierewelsyn
ʼn Hele paar dierewelsynsgeleenthede vind hierdie naweek plaas.
Mense sit skouer aan die wiel om boere te help
Die pad na boerehulp loop deur die gemeenskap.
Fietsryheld se nalatenskap leef voort
Die gevalle held se fiets, ter waarde van R12 000, is aan ʼn belowende fietsryer geskenk.
Tweedehandse winkel steun kinders wat wees gelaat is ná plaasaanval
“Ons almal gooi so af en toe ons kaste uit en baie keer is die klere nog heel bruikbaar.”
Vroue en armoede
Om mense te begelei uit armoede, vereis dekade lange volgehoue inisiatief en toewyding in die vaste wete en doel dat mense self beheer kan neem van hul lewe. Soos die een geslag op die skouers van die ander klim, en verder kyk en bou, skryf dr. Rina Venter.
Dakloos vir ʼn goeie doel
Kan jy ʼn hele 24 uur die koue in die hartjie van die winter trotseer sonder ʼn dak oor jou kop?
Lesersbrief: Beroep op Suid-Afrika
Ek wil hê mense moet verstaan dat die opperste vorm van blydskap is wanneer jy gelukkig is oor jy iemand anders gelukkig gemaak het. Dis só kosbaar om ʼn glimlag op iemand anders se gesig te sit met wie dit broekskeur gaan.
Teddiebeer-liefdadigheid versus kospakkie-liefdadigheid
Ek wonder tog in hoeveel gevalle mense net daardie enkele kreatiewe hupstoot, daardie enkele stukkie selfvertroue, nodig het om weer finansieel op hul eie voete te kan staan.
Strategieë belangrik om toekoms te verseker
Solidariteit het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) se sentrum vir risiko-ontleding die rol van gemeenskapsorganisasies in ʼn verswakkende staat tydens ʼn ontbytgesprek bespreek.
Swendelaars steel bejaardes se toelaes
Meer as 30 bejaardes is in Pretoria van hul welsynstoelaag beroof deur mense wat hulself as beamptes van Sassa voorgedoen het.