ʼn Dubbel dosis goeie nuus vir die wenners van Maroela Media se troukompetisie!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wen ՚n troue"
Wen ’n troue: Hier is die finaliste
Hier is die top-10-finaliste in Maroela Media se troukompetisie! Ons gee vanjaar in samewerking met Villa Rosa Wedding Venue en ander diensverskaffers ʼn troue ter waarde van R170 000 weg. Stem nou:
Troubegroting, verskaffers gee raad
ʼn Troubegroting bly die grootste kopseer, veral in tye waar die ekonomie jou beursie druk. Maroela Media deel dié week verskaffers se begrotingsraad en wenke oor selfdoen-troues.
Covid-19: Moet ek my troue herskeduleer?
Moet die troue eerder uitgestel word en wanneer moet julle die besluit neem? Maroela Media het by ʼn paar diensverskaffers in die troubedryf aangeklop vir raad.
Covid-19: Raad vir troues wat afgestel is
Bruidspare wêreldwyd moes hul troudatums kanselleer weens die uitbreking van die koronavirus (Covid-19).
Trou jy binnekort? Klop hier aan vir hulp
Maroela Media gee later vanjaar in samewerking met verskeie diensverskaffers ʼn troue ter waarde van R170 000 weg. Hier is ʼn lys met die verskaffers, asook ‘n gratis kontrolelys wat jy kan aflaai om met jou troubeplanning te help.
Trou só in Afrikaans
In dié week se trougids deel Maroela Media idees en bewoording vir uitnodigings, geskenkwenke en trouwense wat jou Afrikaanse troue sal opkikker.
Wen ’n troue ter waarde van R170 000
Maroela Media, Villa Rosa Wedding Venue (geleë in Pretoria-Noord) en verskeie diensverskaffers in die troubedryf span kragte saam om een paartjie se troudag ʼn werklikheid te maak.