In die konteks van ʼn swak wêreldwye ekonomie, die plaaslike nasionale begroting wat onder druk is en makro-ekonomiese risiko’s, waarvan die moontlikheid van ʼn volgende Europese skuldkrisis en broeiende probleme met China se ekonomie slegs twee is, is die kool van oormatige regulasie en nadelige beleid die sous nie werd nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wêreld-Ekonomiese forum"
Suid-Afrika sak effe terug op mededingingsindeks
Suid-Afrika het op die jongste mededingingsindeks van die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) van die 53ste plek verlede jaar tot die 56ste plek teruggesak. Die verslag is pas bekend gestel.
Nuuskommentaar: 2 + 3 = 6
Die gehalte van Suid-Afrika se wiskunde- en wetenskaponderrig is, volgens die Wêreld-Ekonomiese forum, die swakste in die wêreld. Om Apartheid hiervoor te blameer, soos pres. Jacob Zuma onlangs weer gedoen het, los nie die probleem op nie.