Die Bulls het Sondag die Beachcomber-Wêreld-klubtienetoernooi in Mauritius gewen toe hulle die Cheetahs in die eindstryd met 26-7 geklop het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wêreld-klubtiene"
Europese- en ook Superspanne by Mauritius-tienetoernooi
ʼn Eiesoortige rugbykarnaval skop Saterdag in Mauritius af wanneer die Beachcomber se Wêreld-klubtiene ʼn ander aantrekkingskrag aan rugby as sportkode gee.