Op 24 Oktober 1999 skud Jannie de Beer die rugbywêreld tot in sy fondamente met ’n sensasionele skopvertoning toe hy die Rose in die kwarteindronde met ’n verstommende vyf skepskoppe uit die Wêreldbeker boender. Dié nommer 10-voskop verhuis eersdaags Windhoek toe vir die volgende hoofstuk in sy buitengewone lewe en het ’n rare onderhoud aan Pierre Massyn toegestaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wêreldbeker-rugbytoernooi"
Wêreldbeker-finaal nou ook SAUK-kykers beskore
Die SAUK het Maandag in ʼn verklaring gesê hy het ʼn ooreenkoms met SuperSport bereik om die eindstryd regstreeks op SABC2 uit te saai.
Engeland in WB-eindstryd na hulle Nieu-Seeland verfomfaai
Wanneer laas het ʼn All Black-span so onbeholpe voorgekom, asof hulle nie geweet het hoe om aan te val nie.
Teleurstelling ná tifoon Namibiërs se Wêreldbeker-rugbydrome kelder
“Ons is verskriklik teleurgesteld dat die wedstryd nie kon voortgaan nie.”
Italië verrinneweer Kanada by Wêreldbeker
Van der Merwe en Steyn tel onder beste spelers.