“Dit is ʼn voorreg om jou dop te hou; baie geluk Leo,” het Roger Federer op sosiale media geskryf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wêreldbeker-sokkertoernooi 2022"
Argentinië is sokkerkonings!
Vandag brand die vreugdevure hoog in Argentinië – van Buenos Aires en Mendoza tot in Cordoba en Lionel Messi se tuisstad van Rosario.
Veteraansportjoernalis sterf in Katar
Die 48-jarige Grant Wahl het Vrydag tydens die Argentinië-Nederland-wedstryd in die medialosie by die Lusail-stadion inmekaargesak.
Chaos toe Marokko België klop
Die polisie in België en Nederland het Sondag bontgestaan om oproerige Marokkaanse sokkerondersteuners uiteen te jaag ná hul land se verrassende Wêreldbeker-oorwinning (2-0) oor België in Katar.
Doele en opskuddings in Katar
Die eerste week van die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Katar het reeds vir ’n rits opskuddings gesorg.