Dis nóú die tyd vir die Suid-Afrikaanse rugbybase om hul besluit om nie vir die volgende Wêreldbekerbod aansoek te doen nie, in heroorweging te neem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wêreldbekerbod"
Wat het die mislukte WB-bod gekos?
Noudat die stof gaan lê het oor die toekenning van die Wêreldbekertoernooi van 2023 aan Frankryk, is daar een vraag wat nog nie beantwoord is nie: hoeveel het Suid-Afrika se (vierde) mislukte Wêreldbekerbod gekos?