Paralimpiese sterre soos Pieter du Preez, Louzanne Coetzee en Sheryl James is in die groep opgeneem, terwyl Simoné Kruger ook haar bes sal doen om die goue medalje in Frankryk in te oes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wêreldkampioenskap"
SA polisievrou wéér wêreldkampioen
“Ek het my alles gegee, en toe maak ek dit weer!”
Caster lyk onstuitbaar op pad na nog ʼn SA goue
ʼn Mens moenie dinge vooruit loop nie, maar die wyse waarop Caster Semenya haar semi-finaal in die 800 m Vrydagaand in Londen gewen het laat dit lyk of Suid-Afrika sy derde goud by die Wêreldkampioenskapstoernooi maar kan by tel.
SA verfbalspan behaal vierde plek in internasionale kampioenskap
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Verfbalvereniging (Sanpa) se o-19 span het vandeesweek ʼn algehele vierde plek in die Wêreldbekerkampioenskap in Chantilly, Frankryk, behaal.
Video: Olimpiese Spele vir honde
Die wêreldkampioenskap vir honde-ratsheid is die naweek vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied.