Dit beteken Suid-Afrikaners wat in die buiteland werk, maar nog aftreebeleggings in Suid-Afrika het, het nog minder as ’n maand oor om aansoek te doen om finansieel te emigreer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wêreldwyd"
Hoe verwerk jy ooit die verlies?
Elke kultuurgroep neem op sy eie manier afskeid van geliefdes. Dit help met die verwerking van die verlies wat ons ervaar, en met ontlading van die spanning en trauma wat die dood bring.
Dít is gewildste flieks wêreldwyd
Suid-Afrikaners het die biografiese rolprent ‘Hotel Rwanda’, met Don Cheadle, Joaquin Phoenix en Sophie Okonedo, as die land se topfliek aangewys met ʼn gradering van 8.1.
Wêreldwyd – AfriForum se tuiskomplek vir ons mense in die buiteland
Die verhale van mense – elk met unieke omstandighede – wat by Wêreldwyd om hulp aangeklop het, is legio.
Dokumentêr beskou boerekrygsgevanges van Sint Helena
Dapper Media het vroeër die maand ’n nuwe dokumentêr oor die boerekrygsgevangenes van Sint Helena bekendgestel.
Wêreldwye kunsprojek bring gemeenskappe byeen
Tot 100 mense per groep kan deelneem aan die Paint the World: Covid-19 Edition-projek.
Foto’s: Kleurryke kunswerke lig kindergemoedere tydens koronakrisis
“Ek het gedink dit is so ʼn mooi inisiatief, veral vir kinders. As volwassenes is ons so gefokus op die paniek en die negatiewe kant dat ons nie besef hoe ons kinders die stres en emosies waarneem en beleef nie.”
Emigreer jy? Help jou kinders só om aan te pas
Kate Berger, kindersielkundige, sê kommunikasie is die hoeksteen van enige gesin wat in ’n nuwe omgewing moet aanpas. Dit beteken dat jy met jou kinders sal moet gesels oor wat hul vrese is en waarna hulle uitsien.
Wêreldwyd – Die tuiskomplek vir SA’ners in die buiteland
Die inisiatief behels ’n webtuiste wat mense help om op hoogte te bly van nuusgebeure in Suid-Afrika. Hier kan jy ook betroubare advies kry, sommer net saamkuier, jou ervarings deel en meer vertel oor die interessante plekke waar jy tans woon en werk.
Suid-Afrikaanse Immigrasiewet: Persone onder 18 wat na en van Suid-Afrika reis
Die nuwe vereistes vir addisionele dokumentasie vir kinders onder die ouderdom van 18 jaar wat na en van Suid-Afrika reis, sal op 1 Junie geïmplementeer word.
Nuwe reisregulasies vir Suid-Afrikaanse minderjariges
Hier is die nuwe regulasies betreffende ouers of voogde wat met kinders buite die landgrense van Suid-Afrika wil reis.
Allegaartjie 3 – Program 59
In vandag se Allegaartjie gesels ons oor die webwerf, Wêreldwyd, en Johan Wilken praat verder oor sy stryd met cholesterol en Elizabeth Fourie kuier in die ateljee om meer te vertel oor haar nuutste geestelike kinderalbum.
Kwart van mense wêreldwyd is glo korrup
Transparency International het tydens ʼn opname bevind dat een uit vier mense die afgelope jaar wêreldwyd omkoopgeld betaal het.