Kok het meer as 180 keer vir die Blitsbokke uitgedraf en het Suid-Afrika onder meer in 2014 by die Statebondspele en in 2016 by die Olimpiese Spele verteenwoordig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Werner Kok"
Kok in sy noppies met Blitsbok-spanmaats
“Die diepte waaroor ons span beskik, is ongelooflik. Ons het soveel talentvolle jong spelers in die groep.”