Die Wes-Kaapse polisie het in verskeie operasies beslag gelê op 19 onwettige vuurwapens, 790 patrone en dwelmmiddels van sowat R2 miljoen onderskep.
Alles vir die sleutelwoord "Wes-Kaap"
Cele se bewerings ʼn belediging vir armstes, sê Wes-Kaap
“Hierdie uitlating is só misleidend dat ons geen ander opsie het as om te reageer en die feite te stel nie.”
Polisiesersant, vrou en twee kinders sterf in brand
“ʼn Huurder op die perseel het omstreeks 21:30 gille uit die huis gehoor en ondersoek gaan instel.”
‘Afwenteling van polisie moet in Wes-Kaap getoets word’
“Ek glo regtig dat die ANC doelbewus seker maak dat die SAPD in die Wes-Kaap nie genoeg hulpbronne het nie, sodat swak ingeligte burgers in die Wes-Kaap meer gefrustreerd raak met die provinsiale regering, aangesien die meeste mense nie daarvan bewus is dat polisiëring onder die nasionale regering val nie.”
Wes-Kaap reik uit na daggabedryf
“Boonop bied dit as ʼn onbenutte bedryf enorme potensiaal vir ekonomiese herstel in die Wes-Kaap.”
63 pikkies vrek op vreemde wyse
Die pikkewyne is vermoedelik deur ʼn swerm bye gesteek.
‘Berugte misdadiger’ eindelik gevonnis
Phelo Mtala, ’n veroordeelde moordenaar, het in 2019 uit aanhouding ontsnap toe hy doodluiters uit die Wynberg-landdroshof in Kaapstad gestap het.
Matriek tydens huisroof doodgeskiet
Die 18-jarige Mihlali Funde is doodgeskiet toe rowers sy ouerhuis betree het.
Vyf dood in gru-ongeluk by Theewaterskloof-dam
Die sportnutsvoertuig het glo ʼn ander motor verbygesteek en kop aan kop met die vragmotor gebots.
Vermeende kapers ná jaagtog aangekeer
Die bestuurder van die voertuig het nie ag geslaan op versoeke om stil te hou nie en het teen ander motors gebots tydens die jaagtog.
Wes-Kaap-toerisme verloor meer as 75 000 poste in 2020
“Dit is hoekom dit so belangrik is om toerisme weer aan die gang te kry vir werkskepping en die ekonomie in die Wes-Kaap.”
Familie soek berusting ná afgetrede prokureur se moord
Wessels is op 26 Januarie in sy vakansiehuis op Kleinmond in die Wes-Kaap doodgeskiet.
Vyf beseer in botsing in reënweer
Die ongeluk het tussen die Pearl Valley-gholflandgoed en die Drakenstein-gevangenis digby die Paarl plaasgevind.
Gesin op Botrivier-plaas oorval
Die verdagtes het die gesin vasgemaak en hulle van waardevolle items beroof.
Wes-Kaap waarsku oor hondsdolheid
ʼn Inentingsveldtog is van stapel gestuur om troeteldiere in Khayelitsha en ander geraakte gebiede in te ent.
Moord op polisieman: Dogter skop vas teen parool
“Ons het gedink hulle sal in die tronk sit totdat hulle stokoud is, maar ons was verkeerd.”
Onafhanklike paneel sal ontsouting vir Wes-Kaap ondersoek
Stad Kaapstad stuur ʼn ambisieuse program van stapel om beskikbare kapasiteit met ʼn bykomende 300 miljoen liter water per dag te verhoog uit alternatiewe bronne soos ontsouting en die hergebruik van water.
Kunstekaap, Suidoosterfees bied dramafees vir hoërskole aan
Inskrywings word ingewag vir die Kunstekaap-teater en die Suidoosterfees se dramafees vir hoërskole wat in Oktober vanjaar in Kaapstad aangebied word.
Polisie vra hulp ná Kampsbaai-ongeluk
Die vrou het glo beheer oor die voertuig verloor en in ʼn rots vasgery.
Ashton-brug geopen na verskuiwing
Die verskuiwing van die brug van R130 miljoen in die klein dorpie Ashton in die Wes-Kaap was die eerste van sy soort in Afrika.