Die bank sê die terugneem van ʼn voertuig bly sy heel laaste uitweg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "WesBank"
Betaalvakansies by FNB, WesBank goedgekeur
Die finansiëlediensteverskaffers First National Bank (FNB) en WesBank het Woensdag gesê hulle het sedert 1 April betaalvakansies op meer as 500 000 kredietooreenkomste vir nagenoeg 150 000 individue en sakekliënte goedgekeur.