‘n Tekort aan mediese personeel, studentedokters wat moet waarneem sonder toesig, en selfs rotte in hospitaalsale is van die probleme waarmee pasiënte by die Middelburg-staatshospitaal te doen kry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wessel Visagie"
Skokfoto’s: Suikersiektelyer vir weke sonder antibiotika na been-amputasie
WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig is uiters grafies en mag sensitiewe lesers ontstel.