“Daar wag ʼn taai nege maande op my, maar ek was al vantevore hierdeur en ek sal weer sterk staan,” het Kade Wolhuter beloof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Westelike Provinsie"
Specman en Vrystaat-agterlyn te goed vir die WP
Die Vrystaat Cheetahs het Sondag hulle tweede wedstryd in die Curriebekerreeks ook gewen en is daarmee die vroeë voorloper op die punteleer.
Is daar ‘n skroef los in die Kaap?
Ek het darem lekker in my mou gelag toe ek hoor dat die Westelike Provinsie in vanjaar se Curriebeker-reeks by die plan van Robbie Fleck se Stormers wil hou.
WP verander ses – en speelveld
Die Westelike Provinsie het nie net ses veranderings in die span vir sy wedstryd Saterdag teen die Griffons aangebring nie, maar ook die speelveld verskuif.
Curriebeker: WP kies nuwe; Vrystaat verander ses, Boland 10
Die Westelike Provinsie het `n nuweling gekies vir sy kragmeting in die opstellende ronde van die Curriebekerreeks teen die Sharks-vyftiental; die Vrystaat het ses verander vir die Goue Leeus-vyftiental, en Boland tien vir die Luiperds.
Vurige Willie op pad terug
Die vurige Cheetahs-flank Willie Britz is op pad terug nadat sy beseerde duimsening herstel het.
WP-liga: B-kampioen lus vir A-uitdaging
Die onoorwonne wenner van die Westelike Provinsie-rugbyunie (WPRU) se Superliga B is sommer baie lus vir die uitdaging wat sy bevordering tot die bond se vyftien topklubs bied.