Altesaam 67 mense is in September 2013 dood toe vier verdagtes op klante in die Westgate-winkelsentrum in Nairobi losgebrand het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Westgate"
Kenia-bloedbad verby – Keniaanse president
Die bloedbad in die Westgate-winkelsentrum in Nairobi, Kenia is verby. Die Keniaanse president, Uhuru Kenyatta het bevestig dat 11 aanvallers aangekeer is terwyl nog vyf in die slagting dood is. Die aanvallers was verantwoordelik vir die dood van minstens 61 burgerlikes en ses soldate.
Al-Shabaab dreig met nóg aanvalle
Die militante groep, Al Shabaab, wat erken het dat hulle vir die Westgate-bloedbad in Kenia verantwoordelik is, het met nóg aanvalle gedreig indien Kenia nie dadelik hul troepe in Somalië onttrek nie.
Kenia-bloedbad: Meer oor die Britse ‘wit weduwee’
‘n Britse vrou, wat bekend staan as die “wit weduwee, was deel van die groep terroriste wat die aanval op die Westgate-sentrum in Nairobi geloods het.
Nairobi-winkelsentrumskietery: Al-Shabaab se twiets
Die dodetal in Kenia, waar ’n mini-oorlog by die Westgate-winkelsentrum in Nairobi uitgebreek het, het volgens die Keniaanse Rooikruis reeds 30 bereik, maar die regering het nog net 11 sterftes bevestig.
Nairobi-winkelsentrumskietery: Weermag gryp in
Die weermag ondersteun die Nairobiese polisie om die aanval deur minstens vyf gewapende mans by die Westgate-winkelsentrum te beëindig.