Om ʼn huis te koop of te verkoop of om ʼn plek te huur of te verhuur was nog altyd vol struikelblokke as jy nie versigtig is nie, veral as jy die verbruiker is wat geen kennis het van wetgewing oor eiendomstransaksies nie. Ina Opperman het gaan kyk hoe die nuwe wet jou gaan beskerm.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wet op Eiendomspraktisyns"
Luister: Wet op Eiendomspraktisyns kan SEB verskerp
Gerhard van Onselen en Daniel du Plessis, die twee ontleders van Sakeliga, neem die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns onder die loep.