Die ANC en EFF het met gemengde gevoelens reageer op president Jacob Zuma se bekragtiging van die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte en die Wet op Eiendomswaardering.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wet op Eiendomswaardering"
Grondeise heropen na Zuma wet bekragtig
Pres. Jacob Zuma het Maandag die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte en die Wet op Eiendomswaardering bekragtig.