Die polisie is op soek na drie gewapende rowers wat Dinsdagaand glo ʼn huiseienaar en sy vriende in ‘n huis naby Laerskool Uitsig in The Reeds-omgewing, Centurion, vir etlike ure aangehou en beroof het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wierdabrug gpf"
Flinke GPF-optrede het moontlike verkragter agter tralies
ʼn 24-jarige man is Dinsdagmiddag in hegtenis geneem nadat hy amok gemaak het by ʼn huis in The Reeds in Centurion.