Die nalatenskap vir ons kinders is in ons hande. In ʼn wêreld van ʼn magdom kennis wil ons hê ons kinders moet dit in hul taal kan opdoen.
Alles vir die sleutelwoord "Wikipedia"
Wiki – wat?
Almal sê hulle wil iets doen vir Afrikaans en almal wil hul mooi moedertaal behoue laat bly sodat ons kinders se kinders dit ook nog eendag kan praat.
Afrikaans op Wikipedia: Almal moet hul kant bring
Jy kan help om die Afrikaanse Wikipedia uit te bou!
Afrikaanse Wikipedia: Geloofwaardig en betroubaar
Hoe weet mens of die inligting op Wikipedia geloofwaardig is? Wie sien dit na en kyk dat nie sommer enige Jan Rap en sy maat die inligting kan verander nie?
Wikipedia: Doen jou deel vir Afrikaans
Daar is soveel dinge wat ʼn mens kan doen om Afrikaans te help bevorder, maak nie saak hoe groot of klein die bydrae is nie. Om betrokke te raak by die Afrikaanse Wikipedia-projek is ook ʼn manier om jou deel vir Afrikaans te doen.
Afrikaanse Wikipedia word 15 jaar oud
Donald Trump, Formule Een, die Turkse Oliestoei en Shakespeare se komedies – noem dit en jy sal dit kry op die Afrikaanse Wikipedia. Dít, en minstens 42 000 ander artikels, is immers waarom Wikipedia op 16 November sy 15de verjaardag vier
Afrikaanse Wiki maak inligting meer toeganklik
Daar is reeds ongeveer 41 916 Afrikaanse artikels op Wikipedia gelaai en Maroela Media is trots om ook ʼn bydrae te kan lewer. Maroela Media se Afrikaans op Wikipedia-projek, moedig kenners aan om artikels op Wikipedia te publiseer.
Downingstraat 10: Ongewone pligte vir ʼn ongewone werknemer
Larry die kat het reeds in 2011 die amp as hoofmuisvanger van die kabinetskantoor by Downingstraat 10 aanvaar, maar dit is sy amptelike pligte en toekennings wat hom bekendheid laat verwerf het.
Wiskunde-onnie deel kennis gratis
Danny Jacobs (52), ʼn wiskunde-onderwyser van Bellville in die Wes-Kaap, het ʼn webblad begin met gratis inligting vir Graad 7 en 8-leerlinge wat bietjie hulp nodig het met wiskunde.
Afrikaanse Wikipedia: Duitser leer homself Afrikaans
Sören Pfauder van Brandenburg is ʼn Duitser wat passievol oor Afrikaans is en homself dié taal leer praat het, hoofsaaklik deur sy betrokkenheid by die Afrikaanse Wikipedia.
[Video] Meer Afrikaans op Wikipedia
Skooltake oor alles van geskiedenis tot biologie gaan eersdaags ‘n bietjie makliker wees vir Afrikaanse leerlinge.
[Video] Afrikaanse Wikipedia: Só maak mens
Maroela Media het pas drie opleidingsvideo’s beskikbaar gestel oor hoe om Afrikaanse artikels vir Wikipedia te vertaal en te skryf.
Redakteursbrief: ‘n Afrikaanse Wikipedia, te danke aan die oom op Koekenaap
Sommige van ons betoog by universiteite om Afrikaans as onderrigtaal te behou. Sommige teken petisies vir die behoud van Afrikaans in staatsdepartemente. Skrywers skryf briewe aan universiteitsowerhede, akademici lewer toesprake. Ons almal stry die stryd om Afrikaans op ons eie manier, skryf Susan Lombaard.
Help bou aan ʼn Afrikaanse Wikipedia
Maroela Media is op soek na nog vrywilligers wat bereid is om te help met die Wikipedia-projek. “Jan-alleman kan ons help om hierdie projek nog meer suksesvol te maak.”