Dit beteken dié dierehospitaal van die Universiteit van Pretoria hoef nou nie meer spesiale reëlings met gewone hospitale te tref om MRI-ondersoeke op diere uit te voer nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wildediere"
Video: Hiënas vreet bok buite villa
“Die gaste kon heel aand die gekraak van bene hoor, asook ander hiënas wat saam ‘lag’ terwyl hulle hul aandete geniet.”
Jag noodsaaklik vir kosvoorsiening – kenners
Die wild- en jagbedryf speel ʼn groot rol om honger te verlig en die ekonomie weer ʼn hupstoot te gee.
Saai bekommerd oor moontlike Britse trofeejag-verbod
“Die wettige handel in jagtrofeë het grootliks tot die herstel van kwynende spesiepopulasies bygedra.”
ANC spreek kommer uit oor wildaanvalle in KZN
Een mens is in ʼn seekoeiaanval dood en in dié provinsie en ander word deur olifante geteister.
Seekoei byt vrou in Limpopo dood
ʼn 63-jarige vrou is dood nadat ʼn seekoei haar Woensdag in ‘n woonbuurt aangeval het.
Luiperd verras kampeerders in Botswana
Gawie Janse van Rensburg het ʼn luiperd nog nooit van só naby gesien as toe dié dier verlede Donderdag kom water drink het uit ʼn wasbak in sy kampeerplek in Botswana nie.
Koningjagluiperdtweeling hou verjaardagpartytjie vir bewusmaking
“Daardie nag het ek gedroom die Here sê vir my: ‘Wat dink jy doen jy? Hoekom nou net die gesonde jagluiperd aanneem? Dink jy nie Ek kan die ander een gesond maak nie?’”
Koedoebul doen ‘inkopies’ in Namibië
ʼn Koedoebul het vandeesweek mense se monde laat oophang toe hy doodluiters “inkopies” by ʼn winkel in Karibib in Namibië gedoen het.
[Foto’s] Arend vlieg byna met kind weg
Toeskouers by ʼn wildleweskou in Australië het Dinsdag verstom toegekyk toe ʼn arend ʼn jong seuntjie vir prooi aangesien het en op hom toegesak het.
Video: Ongelooflike beeldmateriaal van leeu wat in die lug opgegooi word
‘n Leeu in die Kruger-wildtuin is vyf meter hoog in die lug in opgegooi toe hy deur ʼn buffel bestorm is. Die video is die afgelope twee weke reeds meer as 29 miljoen keer gekyk.
Skoonvee Speelboek: Wilde diere syferpret
Draai die prentewiel en vou die bladsye oop om saam met al die wilde diere pret te hê met syfers en maklik te leer tel.