Wilhelm Petrus Miller (52) en sy lewensmaat, John Clare Miller (25), wat vir ʼn geruime tyd die polisie ontduik nadat hulle glo verskeie mense ingeloop het, is Donderdagaand in hegtenis geneem danksy ʼn Maroela Media-leser.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wilhelm en John"
Orkney-paar gesoek vir ‘skelmstreke’
Die Noordwes-polisie is dringend op soek na twee mans in verband met verskeie klagtes van bedrog en diefstal wat in Orkney gepleeg is.