Die “Bone Collecter” sal ’n welkome aanwins in Johannesburg wees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Willem Alberts"
Springbokflank sal lank aksie mis
Die Springbokflank François Louw sal weens `n geknypte senuwee in sy nek vir die res van die Rugbykampioenskap op die kantlyn sit. Hy het sy nek teen die All Blacks beseer en het Dinsdag `n spesialis gespreek.
Alberts nog nie reg; Whiteley weer in Bokgroep
Die Springbokflank Willem Alberts kon Donderdag nie sy fiksheidstoets slaag nie en word in die Springbokgroep na Australasië deur die Goue Leeus se kaptein en agsteman, Warren Whiteley, vervang.
Willem Alberts beseer; Whiteley in Bokgroep
Die Goue Leeus het Saterdag hulle kaptein en agsteman Warren Whiteley verloor, hoewel hy nog teen die OP Kings uitgedraf het. Maar hulle sal saam met die effense teleurstelling baie bly wees dat die sewes-Springbok nou ook in die plek van die beseerde flank Willem Alberts opgeroep is na die Springbokgroep.