Die video is in isolasie opgeneem en verwerk en is vandag (Donderdag) eerste op Maroela Media te sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Willem Botha"
Luister: Willem Botha se vele talente
Meer as tien jaar ná Willem Botha as naaswenner van Idols SA aangewys is, is hy nie meer net ʼn suksesvolle sanger nie, maar ook ʼn TV-aanbieder, fotograaf, grimeerkunstenaar én akteur.
Groot name by konsert vir Driehoek-slagoffers
Juanita du Plessis en haar kinders, Franja en Ruan Josh, sal saam met Jo Black, Willem Botha en Brendan Peyper in dié konsert te sien wees.
[WEN] ‘Altyd in my drome’ by die Brooklyn-teater
“Dis ’n stukkie toentertydse sentiment aangebied in eietydse teatervorm en is vermaak vir die hele gesin.”
Luister: Willem Botha: ʼn Boodskapper vir die liefde
“Lag meer en sien eerder die positiewe in die lewe. Ja, daar is baie donker en negatiewe dinge in ons land en in die lewe, maar ek verkies om eerder die mooi in iets of iemand te sien. Ek glo regtig wat jy insit, sal jy terugkry.”
Afrikaanse boekrak en ‘n nuwe musiekblyspel
Hanlie Retief en Michael Hammond praat oor hulle boek, Orania, en ons gesels met Willem Botha oor die nuwe Afrikaanse musiekblyspel, Reik na die Sterre.
Video: Talle bekendes by Fiëstas
Die jaarlikse kykNET Fiëstas is op 13 Februarie by die Staatsteater in Pretoria gehou. Talle bekendes in die Afrikaanse vermaaklikheidswêreld het by dié skittergeleentheid kom gesig wys.