Drie jong mans het Dinsdag in die landdroshof in eMalahleni (Witbank) verskyn in verband met die opspraakwekkende padwoede-voorval buite die dorp vroeër vanjaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Willem Potgieter"
Lang herstelpad lê voor na padwoede-voorval
“Dit gaan beter en hy vorder goed,” het Lourens Potgieter, Willem se broer, gesê.
Padwoede-voorval: ‘Hulle het net aangehou en aangehou’
“Hulle het vir my broer en skoonsuster gesê hulle gaan hulle doodmaak en in die dam gooi.”