Endley het Donderdag aan die media gesê hy het sedert sy aankoms in Suid-Afrika dit geniet om ʼn koue bier te kon drink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "William Endley"
Oudkolonel wat doodstraf vryspring dié naweek terug in SA
“Dis amper drie jaar sedert ons mekaar laas gesien het. Ons het nooit gedink hy gaan dit oorleef nie.”
Gewese SA kolonel spring doodstraf vry
Oudkolonel William Endley sal Donderdag vrygelaat word as deel van ʼn vredesverdrag.
SA spreek kommer uit aan Suid-Soedan oor Endley-doodsvonnis
Die Suid-Afrikaanse regering het nou vir die eerste keer ʼn amptelike reaksie gegee op die doodsvonnis wat ʼn Suid-Soedannese hof William Endley opgelê het.
Pleidooi aan Ramaphosa om in te tree ná doodsvonnis
“Ek wil net weet waar is die klinkklare bewyse dat my pa aan alles skuldig is waarvan hulle hom aankla.”
Oud-SA-kolonel doodstraf opgelê
‘n Hof in die Suid-Soedannese hoofstad, Juba, het Vrydag beslis dat Endley tereggestel moet word deur gehang te word.
SA’ner dalk doodstraf opgelê vir ‘sameswering’
ʼn Uitspraak word voor die einde van die maand verwag.
Wedloop teen tyd vir SA man in Suid-Soedan-tronk
“Ek sou amper daarmee vrede kon maak as hulle hom op die toneel doodgeskiet het, maar om hom daagliks só te laat ly – niemand verdien dit nie.”