“Ek wil graag beklemtoon en [die hof] daarop wys dat ek nie in iemand vasgery het nie, maar dat die meisies in my voertuig vasgehardloop het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "William Taute"
Ondersoek duur voort ná man glo tiener doodry
William Taute (27), die man van Port Elizabeth wat glo twee jong meisies omgery het terwyl hy vermoedelik onder die invloed van alkohol was, se saak is Vrydag in die plaaslike landdroshof uitgestel.
Man wat glo meisie doodry weer in hof
William Taute (27), die man van Port Elizabeth wat glo twee jong meisies omgery het terwyl hy na bewering onder die invloed van alkohol was, sal Dinsdag weer in die plaaslike landdroshof verskyn.
Borgtog vir man wat glo oor meisies ry
William Taute (27) wat glo oor twee jong meisies gery het terwyl hy na bewering onder die invloed van alkohol was, is Dinsdag in die Port Elizabeth-landdroshof vrygelaat op borgtog.