ʼn Mens kan nie louwarm voel oor ʼn stuk vrugtekoek nie: óf jy haat dit óf jy is mal daaroor en dit bring vir die soetste nostalgiese herinneringe van Kersfees en troues. Maroela Media het met Willie Strauss gesels oor vrugtekoek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Willie Strauss"
TV-en-radio-omroeper vertel van noue ontkoming
“Ek weet ek het seker alles gedoen wat ʼn mens nié in so ʼn situasie moet doen nie. Ek weet nie of dit skok, instink of adrenalien is nie, maar ek het dit net verloor en geweier om te gaan lê.”
Resep: Konfytblokkies
Heerlike konfytblokkies vir teetyd.
Resep: Melktert
Vier Nasionale Melktertdag met hierdie lekker resep van Willie Strauss, die aanbieder van ASTV se kosprogram, Kos is oppie tafel.
Resep: Hoender- en grondboontjiegereg
Probeer hierdie unieke hoendergereg van Willie Strauss, die aanbieder van ASTV se gewilde kosprogram “Kos is oppie tafel”.
Leon van Nierop se flieks vir die feestyd en Willie Strauss se resepte vir die Kerstafel
Leon van Nierop vertel watter flieks op sy lys is vir die feestyd en ons hoor watter drankies en eetgoed op die sanger en televisie-aanbieder, Willie Strauss, se Kerstafel is.
Koormusiek, Riaan Cruywagen maak nog ‘n album en Willie Strauss gesels kos
Michael Barrett gesels oor sy nuutste koormusiek-uitvoering, ons het Riaan Cruywagen uitgevra oor sy tweede album en kuier ook saam met Willie Strauss, wat gesels oor sy konserte en kosmaak.
Allegaartjie 3 – Program 7
Die manne van VonWest vertel van hulle nuwe album, Shareen Swart en Kaz MacFadden gesels oor die verwikkelinge by die Pali-teater en Willie Strauss praat oor sy nuwe televisie-reeks, Restaurante Toe.
Allegaartjie 2 – Program 6
In vandag se Allegaartjie gesels Burger Meyer met Abel Loedolff oor Target Life, nog ʼn instansie wat ʼn oorbruggingsjaar vir studente bied. Willie Strauss vertel ons meer van sy nuutste kabasert, ‘Daar is ʼn Engel in die koskas’ en ons kuier by jong sangeres, Michelle Kuyper.