Willie en Natasha Joubert, ʼn bekende sangpaar van Gauteng, het Vrydagoggend die trotse ouers van ʼn tweeling geword.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Willie"
Skoolhoof se vrou vir fiets aangeval
Suzette Beneke is Woensdagoggend aangeval en met ʼn mes in haar gesig gesteek nadat ʼn rower haar fiets wou steel. Suzette se man, Willie, is die hoof by Laerskool Bergsig in die weste van Pretoria.