Willies Mchunu, die premier van KwaZulu-Natal wat Woensdag tydens sy provinsiale rede flou geword het, sê hy sal ná die verkiesing in Mei vanjaar aftree.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Willies Mchunu"
Premier herstel vinnig ná hy flou word
Mchunu het gesê dat hy net wil huis toe gaan om te rus, maar Dhlomo het daarop aangedring dat hy by die hospitaal ʼn draai moet maak net om seker te maak alles is in orde.
Premier sak ineen tydens provinsiale rede
Mchunu is daarna per ambulans na ʼn hospitaal geneem.
Opgraderings aan premier se huis kos dermiljoene
Die koste is onder meer aangegaan vir opgraderings aan die swembad en die omliggende terrein, insluitend die plaveisel en braaiplek, wat sowat R1 010 000 gekos het, die opgradering van drie badkamers vir sowat R540 000 en herstelwerk aan elektriese ligte en toebehore vir R180 000.
Nuwe KZN-premier pos 4 LUR’e
Willies Mchunu, KwaZulu-Natal se nuwe premier, het Maandag ʼn kabinetskommeling aangekondig met vier LUR’e wat die trekpas gekry het.