Fikile Mbalula, minister van vervoer, het gesê die ondersoek na ʼn busongeluk Maandag in die Oos-Kaap sal bespoedig word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Willowvale"
Oos-Kaapse busongeluk eis lewe van 21
Twee helikopters is Maandagoggend na die ongelukstoneel ontbied.
Man steek glo pa dood
Omstreeks 23:30 het hulle blykbaar stry gekry, maar die polisie kon nog nie vasstel waaroor nie.
47-jarige vas oor seksuele aanranding van vierjarige
ʼn 47-jarige man is deur die Willowvale-polisie in die Oos-Kaap in hegtenis geneem op aanklag dat hy ʼn vierjarige meisie seksueel aangerand het.
Vrou (81) vas oor dagga
ʼn 81-jarige vrou van die Oos-Kaap is Woensdag in hegtenis geneem nadat verskeie daggaplante op haar erf aangetref is.
‘Drankdief’ doodgeskiet
ʼn Jong man, wat glo besig was om drank te steel, is in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Man vas ná hy glo gestremde verkrag
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn gestremde vrou verkrag het in Willowvale in die Oos-Kaap.
Op parool verkrag en moor hy glo
‘n Veroordeelde verkragter wat op parool was, is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n 14-jarige meisie verkrag en vermoor het.
Man vas oor neef se moord
ʼn 30-jarige man wat glo sy neef vermoor het, is Sondag in Willowvale in die Oos-Kaap aangekeer.
Polisie lê beslag op “hope” wapens van seuns
Die polisie van die Oos-Kaap het die afgelope week beslag gelê op ʼn groot aantal wapens, waaronder pangas en messe, in twee dorpies in dié provinsie.
92-jarige ouma van Oos-Kaap vermoor
‘n 92-jarige vrou is in Mndundu Village, Willowvale in die Oos-Kaap, glo deur ‘n familielid vermoor, het die Oos-Kaapse polisie Sondag gesê.
Jong ma sterf ná wrede aanval
Carmen Manthe, ʼn jong ma, is Dinsdag oorlede nadat sy, haar 11 weke oue baba, ma en huishulp verlede week in Willowvale in die Oos-Kaap deur drie mans met byle aangeval is.
Drankwinkeleienaar doodgeskiet
ʼn Drankwinkeleienaar is Donderdagaand buite sy winkel in die Oos-Kaap doodgeskiet.