Hoewel Rafael Nadal se span hom aangeraai het om op te hou speel, het hy aanhou baklei om ’n titaniese kwarteindstryd teen Taylor Fritz te wen.
Alles vir die sleutelwoord "Wimbledon"
Nadal: Twee wedstryde weg van nóg ’n finaal
“Toe ons in Engeland aangekom het, het ons nie veel aan wen gedink nie. Nou tel Rafa onder een van die gunstelinge.”
Foto’s: Kate se Wimbledon-modes slaan ʼn kishou
Hoewel die werklike aksie by Wimbledon op die tennisbaan is, steel Kate Middleton se teenwoordigheid dikwels die kollig. Hier is vyf van haar bekendste Wimbledon-uitrustings.
Federer groet Wimbledon nog nie finaal
“Ek het nie gedink dat dit so lank sal neem om my terugkeer te maak nie; die knie sorg vir moeilikheid.”
Kyrgios ’n boelie, sê Tsitsipas
“Hy maak die heeltyd van boelie-taktiek gebruik om tenniswedstryde te wen en ek glo hy was self ook ’n boelie op skool. Ek het nie tyd vir sulke mense nie.”
Dis Tsitsipas teen Kyrgios op Wimbledon
“Ek wil net mense daaraan herinner dat ek nogal ’n goeie speler is,” het Nick Kyrgios ná die afloop van sy wedstryd gesê.
Isner moker loopbaankishou no. 13 724
John Isner het gister op Wimbledon met ’n kishou-skouspel teen Andy Murray vorendag gekom.
Beamptes in swetsende, spoegende Kyrgios se visier
“Ek het ’n bal geslaan en die ou man het gesê dit is buite spel, terwyl dit nie die geval was nie. As hy jonger was, sou hy moontlik nie só ’n beslissing gemaak het nie.”
Serena se Wimbledon-sprokiesverhaal kortgeknip
“Dit is ’n vraag wat ek nie kan beantwoord nie,” het Serena Williams gesê toe sy oor toekomstige Wimbledon-deelname uitgevra is.
22 in ʼn ry vir Djokovic op Wimbledon
Die topgekeurde Serwiër het Soonwoo Kwon se aanslag op die ikoniese Centre Court afgeweer, terwyl Carlos Alcaraz en Andy Murray ook hul wedstryde gewen het.
Wimbledon begin met ’n tennisknal
Novak Djokovic, Andy Murray en Carlos Alcaraz is van die groot sterre wat vandag reeds in aksie is.
Novak mik na vier op ’n streep
Wimbledon is deesdae sinoniem met aarbeie en room… en Novak Djokovic wat titels wen.
Wawrinka sê ook Nadal kan Wimbledon wen
“Rafa was maar Rafa,” het Stan Wawrinka geskerts nadat hy in ’n opwarmingswedstryd teen die Spanjaard verloor het.
Novak die topgekeurde speler op Wimbledon
Die Wimbledon-loting werk só dat Novak Djokovic en Rafael Nadal eers in die eindstryd sal kragte meet. Mits hulle so ver vorder, natuurlik.
Gras-ieus: Rafa maak litte los
Wimbledon het ’n kort video van Rafael Nadal gedeel waar hy op ’n grasbaan aan’t oefen is. Intussen het Naomi Osaka weens ’n achilleshiel-besering aan die toernooi onttrek.
Nuwe burgerskap vir Rus om Wimbledon toe te gaan
Wimbledon se verbod het ʼn rits topspelers uitgeskakel, insluitend Daniil Medvedev, die wêreld se naasbeste manstennisspeler, en die huidige Amerikaanse Ope-kampioen Victoria Azarenka.
Geen punte vir deelname óf sukses op Wimbledon
“Spelers – van enige land – se vermoë om op meriete aan toernooie deel te neem, is een van die toer se boustene,” het die ATP in ’n verklaring gesê.
Daniil in die Wimbledon-leeukuil
“Ek sal bly wees as ek kan speel; ek is baie lief vir hierdie toernooi.”
‘Rafa, verduidelik asseblief’
Oekraïense tennisspeler kap na Rafael Nadal oor sy Wimbledon-uitlatings.
Wimbledon sê ja vir Novak; steeds nee vir Russe
“Ons beplan om hierdie jaar na ’n normale kampioenskap terug te keer.”