Op 24 Oktober 1999 skud Jannie de Beer die rugbywêreld tot in sy fondamente met ’n sensasionele skopvertoning toe hy die Rose in die kwarteindronde met ’n verstommende vyf skepskoppe uit die Wêreldbeker boender. Dié nommer 10-voskop verhuis eersdaags Windhoek toe vir die volgende hoofstuk in sy buitengewone lewe en het ’n rare onderhoud aan Pierre Massyn toegestaan.
Lees meer