“Ek het nog nie so iets in Windhoek beleef nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Windhoek"
Foto’s: Windhoekse gemeenskap takel slaggate
Sowat 40 lede van die gemeenskap het vandeesweek reeds nagenoeg 300 gate reggemaak.
Breinkanker: ‘Met geloof in God is niks onmoontlik nie’
Sy herdenk haar ergste dag ook as die een waarop sy die meeste gebede en liefde ooit ervaar het – gebed so tasbaar, dat sy dit kon aanvoel: Hoe weet jy, jy leef, want waar lewe is, is daar hoop, en waar hoop is, is daar geloof. Met geloof in God is niks onmoontlik nie.
Passasiers beseer nadat vlug uit Kaapstad in Windhoek land
ʼn Meganisme wat passasiers in en uit die vliegtuig moet help, het onklaar geraak.
Name bekend van leerders wat in busongeluk sterf
Die name van die twee gr. 7-leerders van ʼn private skool in Windhoek in Namibië wat Sondag onderweg na ʼn skoolkamp in ʼn busongeluk gesterf het, is bekendgemaak.
Landdros moet nou besluit oor treinspoordood
ʼn Landdros gaan nou moet besluit of Elna-Marie Abbott (29) wie se onthoofde lyk Vrydag op ʼn treinspoor in Windhoek gekry is, selfmoord gepleeg het.
Aangrypende huldeblyk vir Windhoek-vrou
Die sangeres Elizma Theron het ʼn roerende huldeblyk gebring aan haar niggie wie se liggaam verlede week by ʼn treinspoor in Windhoek opgespoor is.
Video: Marelize oor dáái val: ‘Dit was skreeusnaaks!’
“Toe ry ek daar op die rugbyveld en ek dink ‘oukei, ek gaan nou regs verby die pale ry’, maar die fiets gaan links en daar ontmoet ons mekaar reg in die middel!”
Twee amptenare in Windhoekse middestad geskiet
“Dis nie iets wat ʼn mens in Namibië verwag nie.”
Oulike grapjas se dood nie verniet, glo ouers
“Of hy nou geleef of gesterf het, ons kind het mense regtig aangeraak, selfs tot aan die anderkant van die wêreld.”
Seuntjie sterf dae ná slang hom pik
“God het ons seun huis toe gevat. Hy is nou by sy ware Vader waar hy al die liefde van God se koninkryk beleef.”
Windhoekse lughawe dalk wéér afgegradeer
Die lughawe staar ʼn afgradering tydens volgende maand se internasionale inspeksie in die gesig.
Talle boikot Namibië se grondkonferensie
Hulle het bedenkinge oor die weiering van die ministerie van grondhervorming om ʼn lys van begunstigdes vir hervestiging uit te reik.
Vrou geloof wat haar direk ná ongeluk oor baba ontferm
Tulonga Neputa, wat haar direk ná ʼn gru ongeluk op die pad tussen Windhoek en Okahandja in Namibië oor ʼn baba ontferm het, word vir haar optrede geloof.
Hoërskoolmeisie hou glo klasmaats gyselaar
“Sy het die mes in haar hand gehad, goed in die klaskamer gebreek en geskree.”
‘Regte bloed en trane’ vir dié musiekvideo
Riaan Smit het ernstige beserings opgedoen nadat hy met ʼn baksteen in die gesig geslaan en met ʼn mes in die arm gesteek is toe die groep tydens die opname van die musiekvideo beroof is.
Musikante tydens skiet van musiekvideo aangeval
“Hulle het hom weggestamp en die vroue weer geteiken, maar hy het weer voor hulle ingespring waarna hy met ʼn baksteen geslaan is en toe na die grond geval het.”