Die eThekwini-munisipaliteit wil Ravi Jagadasan, wie se maatskappy die Tongaat-winkelsentrum gebou het wat verlede maand ineengestort het, dagvaar vir minagting van die hof, het The Star Donderdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "winkelsentrum stort ineen"
Tongaat-winkelsentrum moontlik gesloop
Die munisipaliteit in eThekwini oorweeg om ʼn ontwikkelaar te dwing om die onwettige winkelsentrum, wat Dinsdag gedeeltelik ineengestort het, te sloop.
Nog een vermis ná winkelsentrum ineenstort
Een persoon word steeds vermis ná ʼn winkelsentrum in Tongaat, KwaZulu-Natal, wat nog in aanbou was, Dinsdag ineengestort het.