“Hy moes van beter geweet en hom daarvan weerhou het om sulke negatiewe stellings oor comrade Winnie te maak.”
Alles vir die sleutelwoord "Winnie Madikizela-Mandela"
Spesiale staatsbegrafnis vir Winnie gehou
Die president het verder verklaar dat die amptelike routyd sal duur tot 14 April 2018.
Party vra Vrouedag moet na Winnie vernoem word
Die Forum 4 Service Delivery het gesê Vrouedag moet na Winnie Madikizela-Mandela vernoem word, om haar bedrae, tot Suid-Afrika se struggle na vryheid, te eer.
Ontblotende reaksie op Winnie Mandela se dood
Politieke partye se reaksie op die dood van die omstrede politikus Winnie Madikizela-Mandela kan gesien word as ʼn duideliker weerspieëling van hul eie politieke posisie as dié van Madikizela-Mandela.
Nuuskommentaar: Vuurhoutjies, buitebande, kontroversie en owerspel
’n Horde koerante, ook buitelandse koerante, skryf dat kontroversie deel van Winnie Madikizela-Mandela se lewe was, maar uit regeringskringe klink dit nou asof sy almal se held was. Om so ’n kontroversiële mens ongekwalifiseerd as held voor te hou, kan spanning skep by diegene wat nie saamstem nie.
Ramaphosa besoek Winnie se familie
Pres. Cyril Ramaphosa sal Maandagaand Winnie Madikizela-Mandela se familie by hul huis besoek ná die struggle-veteraan se afsterwe vroeër vandag.
Winnie dood ‘ná lang siekbed’
“Sy het vreedsaam in die vroeë ure van Maandagmiddag omring deur haar familie en geliefdes gesterf.”
Winnie Madikizela-Mandela sterf
Winnie Madikizela-Mandela, ANC-struggleveteraan en eksvrou van oudpres. Nelson Mandela, het in die ouderdom van 81 gesterf.
Winnie Madikizela-Mandela in hospitaal opgeneem
Die 81-jarige Winnie Madikizela-Mandela, ANC-struggleveteraan en eksvrou van oudpres. Nelson Mandela, is Dinsdag in die hospitaal opgeneem.
Appèlhof sê oor Winnie en die Qunu-huis
Mandela het in sy testament die Qunu-eiendom aan alle lede van die Mandela-familie bemaak as ʼn plek waar hulle verenig kan word.
Winnie vermis duisende se verjaardaggeld
Duisende rande se verjaardaggeld van die ANC-veteraan Winnie Madikizela-Mandela is glo vandeesweek uit haar Johannesburgse huis gesteel.
Winnie al weke lank in hospitaal
Winnie Madikizela-Mandela, die voormalige vrou van oudpres. Nelson Mandela en voormalige president van die ANC Vroueliga, sal Donderdag ʼn operasie ondergaan nadat sy al meer as vyf weke in die hospitaal is.
Hof sê oor Winnie se aansoek vir Qunu-huis
Die hooggeregshof in Mthatha het Donderdag uitspraak gelewer in die saak van Winnie Madikizela-Mandela wat die regte wil bekom tot oudpres. Nelson Mandela se huis in Qunu in die Oos-Kaap.
Winnie soek Qunu-huis: Uitspraak voorbehou
Die hooggeregshof in Mthatha het Dinsdag uitspraak voorbehou in die siviele saak van Winnie Madikizela-Mandela wat regte wil bekom tot voormalige president Nelson Mandela se huis in Qunu in die Oos-Kaap.
Winnie probeer Mandela-vergadering keer
Winnie Madikizela-Mandela het hofdokumente by die Mthatha-hooggeregshof ingedien om te verhoed dat ʼn vergadering deur die abaThembu koninklike familie voortgaan om ʼn oplossing te vind vir oënskynlike binnegevegte in die Mandela-familie, het The New Age Vrydag berig.
Winnie soek Malema terug in die ANC
Winnie Madikizela-Mandela, ANC-struggleveteraan, het die anargie in die parlement veroordeel, het die SAUK Vrydag berig.
Winnie beskuldig Mandela van bedrog met grond
Winnie Madikizela-Mandela beweer haar voormalige man, oudpresident Nelson Mandela, het moontlik bedrog gepleeg toe hy ‘n stuk grond in Qunu in die Oos-Kaap in sy naam geregistreer het, het City Press Sondag berig.
Moseneke wag nog vir Winnie se hofdokumente
Adjunkhoofregter Dikgang Moseneke, eksekuteur van oudpresident Nelson Mandela se boedel, het glo nog nie Winnie Madikizela-Mandela se hofdokumente wat haar egskeidingsbevel daag, ontvang nie.
Winnie daag egskeidingsbevel vir Madiba se Qunu-huis
Winnie Madikizela-Mandela beweer in hofdokumente wat by die hooggeregshof in Mthatha ingedien is, dat die egskeidingsbevel van haar huwelik met wyle oudpresident Nelson Mandela ʼn bedrogspul was, het die Daily Dispatch Woensdag berig.
Winnie dien hofdokumente in vir Madiba se Qunu-huis
Winnie Madikizela-Mandela se prokureurs het Dinsdag bevestig dat hulle hofdokumente ingedien het om wyle oudpresidentet Nelson Mandela se boedel te daag om regte tot sy huis in Qunu in die Oos-Kaap te bekom.