Die verdagte werk vir ’n Johannesburgse maatskappy wat deur die onderwysdepartement gekontrakteer is om matriekvraestelle te druk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wiskunde-vraestel"
Wiskunde-vraestel lek uit: Matrieks sal dalk weer moet skryf
Umalusi, die raad vir gehalteversekering in algemene onderwys en opleiding, het gesê daar sal moontlik van die betrokke skole vereis word om weer dié eksamen af te lê.