ʼn 37-jarige vrou van Witbank in Mpumalanga wat glo haar ma en suster doodgeskiet het, het polisiebeamptes op die toneel na bewering verskeie kere gesmeek om haar dood te skiet ná dit wat sy aan hulle gedoen het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Witbank-gesinsmoord"
Ma, suster glo deur Witbank-vrou doodgeskiet
Twee vroue is Vrydagaand in Witbank, Mpumalanga vermoedelik deur ʼn gesinslid doodgeskiet.