Die Olimpiese swemmer en vlinderslag-kampioen Michael Phelps (32) het die afgelope naweek in Mosselbaai in die Wes-Kaap se yskoue seewater gespring om “resies te hou” teen ʼn witdoodhaai, ʼn groot-hamerkophaai en ʼn rifhaai.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "witdoodshaai"
[Foto’s] Oorsaak van haaie se dood bekend
Drie witdoodhaaie het die afgelope week onder verdagte omstandighede aan die kus in die Wes-Kaap uitgespoel. Al drie haaie se lewers was weg.
Nuwe data-insamelingsagteware kan grootwithaaie dalk beskerm
Die gebrek aan ʼn gestandaardiseerde prosedure vir die insameling van data oor spesies soos die grootwithaai, wat ontwykend is en moeilik om op te spoor, het tot dusver alle pogings om hierdie diere te bestuur en beskerm, belemmer.
Pta-man se noue ontkoming met haai in Plet
“Die trefslag het veroorsaak dat hy in die lug in geslinger is, waarna hy in die water beland het.”
Video: Witdoodhaai breek deur haaihok
ʼn Duiker van Kalifornië in Amerika het Donderdag ʼn noue ontkoming gehad toe ʼn witdoodhaai in “ʼn seldsame gebeurtenis” daarin geslaag het om deur die haaihok te breek tydens ʼn haaiduik-ekspedisie.
[Video] Grootste haai nóg op video vasgevang
Kenners meen dat dié haai ongeveer 50 jaar oud is en dat dit dalk die grootste witdoodshaai is wat nog op kamera vasgevang is.
Haai gryp langafstandswemmer in Kalifornië
Steven Robles, ‘n langafstandswemmer, is in ‘n stabiele toestand in die hospitaal nadat hy Saterdag aan die kus van Manhattan in die suide van Kalifornië deur ‘n witdoodshaai aangeval is.
J-Bay haai-aanval: slagoffer se naam bekend
Die 74-jarige man wie se liggaam Vrydag naby Albatros-strand in Jeffreysbaai opgespoor is nadat hy deur ‘n 4m-lange witdoodshaai aangeval is, se naam is bekend gemaak.