Die bestuur van die Universiteit van die Witwatersrand het Woensdag vermeende haatspraak en rassisme, wat die ronde doen op sosiale media, veroordeel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "#WitsMustFall"
#WitsMustFall: Skep van wit teikens is roekeloos en kinderagtig
Die VF Plus het Woensdag gesê die eise van studente van die Witwatersrand dat ʼn wit manlike of vroulike student sal moet sterf om die erns van hul saak te onderstreep, is roekeloos.