“Te danke aan Mielies samel ons hierdie jaar skenkings vir Wollies-diereskuiling in.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wollies Animal Project"
Konsert om Wollies se kosnood te verlig
Om toegang tot die konsert te verkry, moet konsertgangers per persoon ʼn sak honde- of katkos van 10 kg of meer saambring.
Mense maak harte oop vir diereskuiling ná swaar reën
“Vir die honde voel dit soos Kersfees.”
Pretoriase eiendomsagentskap woeker saam met Wollies
“Sodra die honde gebad is, gaan ons hulle op die tennisbaan laat hardloop om droog te word en hulle sal met strikkies en linte en allerhande fraai goedjies mooi gemaak word vir die fotosessie.”
Troeteldiere versag Covid-19-afsondering
“Dit was nie eers ʼn dag nie, toe was ons dolverlief op hom.”
Diereskuilings: Skenkings stroom in; pleegsorgdiere stroom uit
Dit lyk asof daar wêreldwyd ʼn stormloop is om troeteldiere in pleegsorg te neem tydens afsonderingstydperke.
Wollies-diereskuiling pleit: ‘Help ons om die deure oop te hou’
“Dit het daartoe gelei dat ons tans met ʼn veeartsrekening van R100 000 sit.”
Pensioenaris klim Himalajas uit vir liefdadigheid
Vir skenkers was dit net die idee om hul naam op die vlag te skryf, sodat hul naam Himalajas toe kan gaan.
Slaap saam met honde, katte vir liefdadigheid
“Dit is die ergste ding as daar mense in sommige hokke is, maar in ander nie, want dan soek daai arme gesiggies ook iemand om by hulle te kom kuier.”
Weggooibrakkie steel talle harte
Tjokkie, ʼn tweejarige Corgi-kruising wat Woensdag langs ʼn afgeleë pad buite Pretoria met ʼn bed, waterbak en kos agterlaat is, het talle mense se harte gesteel nadat sy hartseer lot bekendgemaak is.